Vel-af: skoolseuns besny sonder ouers se toestemming
Toe laerskoolleerlinge in Umlazi, suid van Durban, verlede week terug is huis toe, was die seuntjies se ouers geskok om uit te vind dat hul kinders sonder hul toestemming besny is.
Davido staan sy Ifeanyi, 3, aan dood af
Die Nigeriese sanger Davido het sy driejarige seuntjie, Ifeanyi, verloor.
KOKAÏEN-KARTEL GEKRAAK, MET 16 VAS SOVER
Die Valke het 16 verdagtes gearresteer en beslag gelê op bates ter waarde van R18.6 miljoen in ‘n klopjag om een van die land se grootste dwelmsindikate lam te lê.
Rof en onbeskof: Nota kla Black Coffee sit Boere op sy spoor
‘n Bekgeveg tussen die rapper Nota Baloyi en DJ Black Coffee het kookpunt bereik toe Baloyi die Grammy-pryswenner onlangs op Twitter gedreig het.
KASI GEMMERBIER MAAK KAAPSTAD KATOOLS
’n Nuwe gier vir ’n tuisgebroude gemmerbier is besig om Kaapenaars seksmal te maak.
Sluiting van brug eis brutale tol
Dis reeds twee jaar sedert die gemeenskap van Mandalay buite Kaapstad, keelvol vir misdaad, 'n voetgangerbrug gesluit het wat eens hul woonbuurt met Lower Crossroads verbind het.
Geen water of elektrisiteit vir Gqeberha se bejaardes, gestremdes
Wat eers na 'n gelukskoot gelyk het, het in 'n nagmerrie verander vir 'n 89-jarige gogo en honderde ander inwoners van Rolihlahla in Gqeberha.
Roem, doem, en nogeens roem vir Luiz Inácio Lula da Silva
Inácio Lula da Silva, alombekend as Lula, het 'n ongelooflike terugkeer gemaak as president van Brasilië.
Niks lekker nie: kinders siek van skoolmaat se soetgoed
Daar moes kliniek toe gejaag word met leerders van ‘n skool in Grabou, naby Kaapstad, nadat hulle siek geword het toe hul lekkers geëet het wat by ‘n skoolmaat gekoop is.
GEGROET, OU GABBA!
EFF-leier Juliua Malema is voor in die koor van diegene wie eis dat President Cyril Ramaphosa bedank oor die brandende Phala Phala-debakel.