eskommando

Voorvaders, miershope en ander vergange geheime

0
Thabiso Sekula volg die voorvaders in 'n gewyde reis van genesing.

Daai genotknoppie selfs meer guitig as voorheen vermoed

0
Die klitoris is die enigste menslike orgaan met ‘n enkele doel voor oë: om plesier te verskaf. En watter genot gee dit nie! 

ANC presidentskandidate sit saam-saam by Saterdag se kroning

0
Saterdag se monumentale kroning van Zoeloe-koning Misizulu Sinqobile kaZwelithini in Durban sal aanspraakmakers op die ANC-presidentsposisie onder een dak saamdwing.

Koninklike rebelle gestaal om tot bitter einde te veg

0
Op die vooraand van Koning Misuzulu Sinqobile kaZwelithini se kroning, is die koninklike familie steeds verstrengel in 'n nare openbare vete.

‘n Lekker neusgrawe gee jou welstand dalk ‘n hupstoot

0
'n Opname wat wys hoe ‘n langvinger-lemur smul aan die inhoud van sy snoet, laat wetenskaplikes nou glo dat hierdie handeling dalk gesond mag wees.

Gay Pride-deelnemers deur terreur-praatjies ontsenu

0
Hoewel die Johannesburg Gay Pride na beplanning sal voortgaan, is meeste mense wat die geleentheid wou bywoon nou redelik senuweeagtig.

BREKENDE NUUS: VERDAGTE KRUGERSDORP VERKRAGTERS VRY

0
Al 14 verdagtes, wie in hegtenis geneem is vir die verkragting van ‘n filmspan in Krugersdorp op 28 Julie, is vrygelaat.

ONNIE VAS NA 21 AANKLAGTE VAN SEKSUELE AANRANDING

0
‘n Onderwyser daarvan beskuldig dat hy leerders in Mantlaleni, Lusikisiki, gemolesteer en hul semen in vlesse versamel het, het homself Maandag aan die polisie oorgegee. Die 25-jarige staan ​​tereg op 21 aanklagte van seksuele aanranding.

DIGTERLIKE GEREGTIGHEID!

0
Kaapstadse skrywer Philasande Phinzi kon beswaarlik sy ore glo toe hy van vriende verneem dat sy boek ‘n verskyning op Scrolla.Africa gemaak het. Maar die oomblik is versuur deur slegte nuus.

Wie wil nou bad? Die dollars reën my nat!

0
Reënbuie was nie deel van Saterdagaand se weervoorspelling vir New York nie, maar DJ Sbu het omtrént ‘n wolkbreuk veroorsaak.
Gizzu
Menu