President met ’n teiken op sy rug

0
Die koalisie van gewondes se visier is steeds op President Cyril Ramaphosa ingestel.

Winkel wat sikloon vrygespring het ‘deur engele bewaak’

0
’n Enkele winkel wat bly staan het in ’n verwoeste distrik waardeur Sikloon Freddy geswiep het, staan bekend as “Masalimo 91 shop”.

Kroegeienaar wat kookwater gooi word oor kole gehaal

0
Die eienaar van ‘n taverne in Khayelitsha staan ​​tereg op ‘n aanklag van poging tot moord nadat sy glo kookwater oor ‘n klant uitgegooi het.

Gays in Uganda nou een stap nader aan doodstraf

0
Uganda het Woensdag 'n wetsontwerp goedgekeur wat sommige homoseksuele dade met die dood strafbaar maak – ‘n wet wat die Withuis in die Verenigde State as "ekstreem" bestempel het.

Voel jy eensaam? Sleep daai pomp nader

0
Menere, as julle bietjie lyflike aksie soek maar niks lus is vir luukse etes of geskenke aankoop nie, is daar nou ‘n ander uitkoms.

Kan Stormers die Leinster-fort omstorm?

0
SPORTKEUR: In die United Rugby Championships het die Stormers nog nie 'n wedstryd teen plaaslike opposisie verloor nie, maar ook nie 'n wedstryd teen 'n oorsese span gewen nie.

Helde-ontvangs, nie handboeie nie, Poetin se voorland in SA

0
Dis meer waarskynlik dat die rooi tapyt uitgerol gaan word vir Russiese president Wladimir Poetin, as dat hy in hegtenis geneem gaan word.

Kelner moet moet skelm klant se R10 000-rekening betaal

0
’n Kelner by die Habanero Shisanyama restaurant het uitgesien na ’n stewige fooitjie nadat ’n klant en sy metgeselle ’n enorme spul drank ter waarde van R10 000 verbruik het – maar sy het haar in ’n skok vasgeloop.

Chetty se hart breek oor sy krieket moet groet

0
Die Proteas se paaltjiewagter-kolwer Trish Chetty se hart is flenters omdat ’n besering haar dwing om die spel waaraan sy haar lewe gewy het moet opsê as gevolg van ’n rugbesering.

Stad Kaapstad se skoonmaker speel vuil

0
Inwoners van Kuyasa in Khayelitsha het 'n werknemer van die Stad Kaapstad daarvan beskuldig dat sy kontant geëis het voordat sy hul vullis wou verwyder.