Die vloek van Kim Kardashian kan jou span sink
Die Kim Kardashian-vloek is dalk die rede waarom Europese sokkerligas hierdie week skokuitslae opgelewer het.
Protes-aksie in Gqeberha val plat
Die EFF se protes-aksie het op ’n hoë noot in groter stede begin, maar in Nelson Mandelabaai was daar deurentyd bitter min sprake van ontwrigting.
Eerste IsiNdebele TV-drama word wyd geprys
Mzansi Magic 191 maak geskiedenis met die uitsaai van Suid-Afrika se eerste IsiNdebele-drama, getiteld Komkhulu.
Kwik en sianied in Zim se drinkwater
Inwoners van Penhalonga, ’n goudmyndorpie in Manicaland provinsie, drink na bewering water wat met kwik en sianied besmet is.
Ramaphosa gebruik apartheid-strategie
President Cyril Ramaphosa verloor vinnig magsbeheer en hy weet dit.
Onlangse oorwinning vuur Mthembu aan vir volgende seges
Bongumusa Mthembu, driemalige Comrades Marathon-wenner, glo hy’s nog heeltemal instaat om ‘n topprestasie in die ultramarathon-afstand te behaal.
Verstappen loop wondersege rakelings mis
Toe Max Verstappen tydens Saterdag se kwalifiserende rondes ratkasprobleme ontwikkel, het ’n sege in die Saöedi-Arabiese F1-wedren na ’n onbegonne taak geklink.
Oddball: Nuutste produk van Newtown se kreatiewe kruitvat
In teenstelling met sy naam is Thula Khumalo, 27, wat "stil" in Nguni-Zulu beteken, daarop uit om ‘n lieflike geraas te maak.
Senior slagoffer fnuik buurman se vyftal verkragtingsplan
‘n Ekurhuleni-pensioenaris het Woensdagaand uit die kloue van haar verkragter ontsnap.