eskommando

Twee taxi-eienaars in Nyanga vermoor

0
Nyanga taxi war looms
Pendelaars en inwoners bid dat daar nie 'n volskaalse taxi-oorlog gaan uitbreek nie.

Klas van 2023 behaal hoogste slaagsyfer in 30 jaar

0
Class of 23 top scorers
Boaan die lys was die Vrystaat, gevolg deur KwaZulu-Natal en Gauteng.

Airlink-vliegtuig oorskry aanloopbaan in Mosambiek

0
Airlink trouble in Pemba
'n Baie soortgelyke voorval het in 2009 met die lugredery gebeur.

Sterstudent sal nooit weet hoe goed hy presteer het nie

0
Declan Murphy
Declan Murphy, wat vyf onderskeidings behaal het, is oorlede na 'n val tydens 'n gesinsvakansie, voordat hy sy matriekuitslae ontvang het.

Slimkop Simlindele maak sy mense trots

0
Simlindele Khumalo
Teen die grein in is Simlindele Khumalo van die dorpie kwaCeza een van die land se voorste matriekpresteerders.

Golden Arrow-bus bots teen huise in poging om aanvallers te ontglip

0
Golden Arrow bus carnage
Na 'n busbestuurder se desperate poging om van gevaar te ontvlug het 'n stil aand in 'n nag van vernietiging ontaard.

Andreeva ontspoor Jabeur se Aussie Ope-veldtog

0
Mirra Andreeva
Mirra Andreeva het vir Ons Jabeur oortuigend geklop met 6-0, 6-2 tydens die tweede ronde in Melbourne.

Kaapse ambulansspan in helder daglig beroof

0
Ambulance crew
'n Ambulansbemanningslid in Heinz Park, Kaapstad, is beseer en gehospitaliseer nadat die voertuig op pad na Mitchell's Plain Distrikshospitaal beroof is.

Tyla slyp haar tande vir Coachella

0
Tyla's going to 'Chella
Suid-Afrika se warmste musiekster Tyla gaan by die Coachella-musiekfees in Kalifornië optree.

Skooljaar begin met kleingoed wat toustaan vir toelating

0
School push in Gauteng
Die akademiese jaar vir staatskole het afgeskop met te min onderwysers, skole, en plek vir leerlinge.
Gizzu
Menu