eskommando

Aaklige Afcon-afskop vir Bafana

0
Bafana v Mali
Mzansi se eerste Afrikabeker (Afcon) ontmoeting was maar bietjie van ‘n nagmerrie.

Trevor palm ‘n Emmy in!

0
Trevor Noah Emmy winner
Dit was die Suid-Afrikaner se eerste en enigste Emmy as anker van ‘The Daily Show’, maar sy toespraak is gekaap deur skreeusnaakse insae van ‘n mede-ster.

Uber-bestuurder se drukkie red haar lewe

0
Saviour and saveee!
In Februarie 2020 het toe-groentjie Uber-bestuurder Bartho Dick vir Natasha Mulusa teruggebring van die randjie van selfmoord; nadat sy SA verlaat het, het sy daarin geslaag om haar redder op te spoor.

Vertroude buurman aangekla van seuntjie se moord

0
Lukhololwam Mkontwana se familie rou
Almal was geskok in 'n Kaapse hof toe die geliefdes van 'n agtjarige slagoffer moes hoor dat sy vermeende moordenaar hul eie buurman is.

‘Ek het hom nié aangerand nie’ – Cyan Boujee

0
Cyan Boujee
Die sosiale media-beïnvloeder en inhoudskepper ontken aantygings van aanranding wat deur haar voormalige bestuurder gemaak is.

Fratsongeluk eis vrou se lewe toe onwettige-kragpaal tuimel

0
Illegal power kills
Khangelwa Ndlebe het tragies haar lewe verloor toe 'n vragmotor in 'n paal vasgery en 'n lewendige elektrisiteitskabel op haar geval het.

Verdagte gearresteer in verband met Kaapse ontvoering

0
Lukhololwam Mkontwana
Die polisie in Kaapstad het 'n verdagte in hegtenis geneem wat verband hou met die ontvoering en moord op die agtjarige Lukhololwam Mkontwana.

Kaap Verde nou malaria-vry

0
No malaria for me
Kaap Verde het die vierde Afrika-nasie geword om malaria die hoof te bied.

Jake kraai koning maar dapper Leeus dop toets

0
Mighty Bulls in URC
Moenie die oorwinning wat deur Jake White se Bulle-span behaal is onderskat nie – maar die begeesterde Leeus het 'n moeilike dag in Frankryk ervaar.

Trevor Noah en sy Mzansi minnares maak uit

0
No lover for Trevor
Die komediant is saam met Zoë Mabie op vakansie gesien.
Gizzu
Menu