Dis ‘n grap – maar niemand lag nie

0
Nou’s dit amptelik. Skeidsregters Jaco Peyper en Marius Jonker het opgemors. Dit het 'n dissiplinêre paneel gevat om te bevestig wat almal reeds sedert die naweek weet.

Die dood in ’n proteïendrankie

0
’n Tandarts in Amerika is in hegtenis geneem nadat hy gif in sy vrou se proteïndrankies gesit het sodat hy ’n nuwe lewe saam met sy skelmpie kan begin.

Blindheid kon nie Selby se drome verydel nie

0
Selby Ngomane se lewe het ’n skokkende wending geneem toe hy in 2014 sonder waarskuwing blind geword het in sy finale jaar as student in meganiese ingenieurswese by die Tshwane Universiteit van Tegnologie.

Babasorgsentrum sluit weens regering se onbeholpenheid

0
Die regering het die hawelose kleintjies van Kaapstad vir die soveelste keer gefaal.

SA bokser se naam geëts in internasionale annale

0
Thandolwethu Mathiba het die eerste vroulike Suid-Afrikaanse bokser geword wat 'n geveg by die IBA Vroue Wêreldkampioenskappe gewen het.

Radio advertensie red Abongile van verslawing

0
Ses jaar van crystal meth-verslawing, onderhou deur 'n lewe van misdaad, het vir Abongile Tutshana tot op die rand van selfmoord gedryf. Toe hoor sy iets op die radio.

AI skep kankerdeurbraak binne 30 dae

0
Kunsmatige intelligensie (AI) kon binne 30 dae ’n nuwe wapen in die stryd teen kanker skep. ’n Ander program kon kankerpasiënte se lewensverwagting 80% akkuraat voorspel.

Klaasen hernu Proteas se trots in Potch

0
Suid-Afrika het 'n eendagwedstryd-nederlaag teen die Wes-Indiese Eilande vermy danksy Heinrich Klaasen se verbete lopie-jaery by die JB Marks Oval.

WAT ’N EFF-OP

0
Die EFF se verwagte landwye protes-aksie was ’n klaaglike mislukking.

Flou protes ’n ‘groot sukses’ – Malema

0
Die Economic Freedom Fighters (EFF) se leier, Julius Malema, het die mislukte landwye protesaksie as ’n “groot sukses” beskryf.