Saffers slyp hulle tande vir naweke pornvol genot
Suid-Afrikaners is mal daaroor om oor naweke met pornografie om te gaan.
Seun verloor gehoor na aanval deur leerkragte
’n 14-Jarige seun is doof nadat hy deur twee manlike onderwysers by Hoërskool Moemedi in Bloemfontein, Vrystaat, geklap is.
Oues maak korte mette met gewapende rowers
Lungi Langa
Wat veronderstel was om 'n gewone dag te wees vir gogo's om hul ouderdomstoelae op te tel, het in 'n konsternasie van emosies verander toe gewapende mans 'n Poskantoor bestorm en personeel met 'n vuurwapen in die Lamontville-township van KwaZulu-Natal aangehou het.
Ondraaglike pyn nou tiener se lot na ontdekking van seldsame beensiekte
Die Covid-19 inspuiting wat veronderstel was om 14-jarige Yamkela Seplane te beskerm teen ernstig siekword, sou die koronavirus haar besmet, het 'n seldsame beensiekte onthul wat die tiener nou dwing het om haar skoolloopbaan op te skort.
Steyn het nog ‘n groot appel met New York Marathon te skil
Suid-Afrikaanse langasem Gerda Steyn sal Sondag weer eens die New York Marathon aanpak, en hoop om een van die gesogte podiumplekke te behaal.
Nee, Bruce, daai brul is g’n deel van oornagpakket nie…
’n Groep gesinne wat by die Sydney-dieretuin kampeer het, is wakker geril deur die brul van ’n ontsnapte leeu, en moes deur dieretuinpersoneel na veiligheid gehaas word.
VERDRINK: POLISIE ONTDEK LYKE VAN 21 ZAMAZAMAS
Die polisie in Gauteng het bevestig dat lyke van 21 vermeende onwettige mynwerkers (zamazamas) in Krugersdorp ontdek is.
“Nuwe era” ingelei deur Ethiopiese partye wat die wapens neerlê
Strydende partye in Ethiopië, waar die bloedigste konflik ter wêreld heers, het glo ingestem om hul wapens neer te lê.
Bose bedrogspul ‘n bitter pil vir pitbulls en hul base
‘n Sosiale mediaplasing wat beweer dat dit sy oorsprong by die regering het, bied ‘n beloning van R1,500 aan vir enigiemand wat huise rapporteer waar pitbull-terriërs aangehou word. Maar hierdie gevaarlike bedrogspul stel beide die honde en hul eienaars in gevaar.
Nog ‘n week van wag vir Ekurhuleni se eerste burger
Ekurhuleni gaan nog sewe dae moet uithou voordat die volgende burgemeester verkies kan word, nadat 'n chaotiese raadsitting Woensdag uitgestel moes word.













