eskommando

BOEWE BEROOF OUES VAN KERSBEDERFIES

0
Byna 5,000 bejaardes en kwesbare mense landwyd staar 'n somber Kersfees in die gesig nadat diewe honderde geskenke ter waarde van meer as R1 miljoen gesteel het.

Plakkers nou tuis waar vuvuzelas eens trompetter

0
Dit was eens 'n sokkerveld in Tembisa waar oud en jonk bymekaargekom het om te oefen, te speel, en die beeldskone spel te kyk.

Spanne wen die stryd, maar sterre wys die weg

0
In hul beoordeling van spelers wat die naweek aan internasionale toetse deelgeneem het, het PlanetRugby net een Suid-Afrikaner genoem.

Zuma kuier saai tweespalt onder Umlazi kaders

0
Met Jacob Zuma se aankoms by Tak 111 in Umlazi was die lede verenig, maar sy OR Tambo Gedenklesing het glo tweespalt veroorsaak.

Pick n Pay brand toe Mpumalanga betogings in plunderfees ontaard

0
Verskeie winkels, waaronder ’n groot Pick n Pay, is deur betogers in Mpumalanga se KwaGuqa township aan die brand gesteek.

Leerders uiteindelik verlos van bus-na-nêrens

0
'n Onstabiele ou bus moes as klaskamer dien by Laerskool Sindawonye op die plaas Elandhoring, aan die buitewyke van Kariega in die Oos-Kaap.

Twee uit vyf verdoel is nie wat Wêreldbekers wen nie

0
Om op die sogenaamde “selfvertroue” speler staat te maak sal jou altyd aan die boud byt wanneer jy dit die minste kan bekostig, waarsku Lucky Maree

ANC presidensiële ‘seunsklub’ nie vir vroue beskore

0
Net meer as 'n maand voor die ANC se verkiesingskonferensie kragmeting van 16 tot 20 Desember, is daar maar min hoop vir vroulike presidensiële kandidate.

WIE GAAN SEPTER SWAAI IN DIE NUWE ANC: DIE XHOSA NOSTRA OF ALEX MAFIA?

0
Dit is vir baie in die ANC 'n uitgemaakte saak dat president Cyril Ramaphosa 'n tweede termyn sal uitdien.

Als is op spel wanneer Bokke vir Ierland die stryd aansê

0
Moet tog nie soek vir ‘n fluweelhandskoen wanneer die Springbokke Saterdagaand vir Ierland in Dublin se Aviva Stadion die stryd aansê nie.
Gizzu
Menu