eskommando

Sesde plek stel Spar Proteas teleur

0
Proteas lose v Uganda
Suid-Afrika was uit die veld geslaan toe hulle Sondag met 49-47 teen Uganda verloor het in die stryd om ‘n vyfde plek by die 2023 Netbal Wêreldbeker.

Taxi-staking dwing klein besighede tot stilstand

0
Businesses taking brunt of taxi strike
Amaqubelo Bakkery is een van honderde ondernemings in Kaapstad wat die vooruitsig van ondergang in die gesig staar, terwyl die stad se gewelddadige taxistaking voortwoed.

Dié wit ou dans Xigaza-verhoog aan die brand

0
Morne Lotte in half Xitsonga regalia
Dit is nie elke dag dat 'n wit man naam maak as Xitsonga-kunstenaar nie, maar Morne Lotte het daai storielyn verander met sy optredes wat die Xigaza-genre betrek.

Sepedi animasie kortfliek wen op wêreldverhoog

0
Bafta-winning shortfilm
‘n Geanimeerde kortfilm wat volledig vervaardig is in Sepedi – een van Suid-Afrika se 12 amptelike tale – het die topprys gewen in die animasiekategorie van die 2023 BAFTA Studentetoekennings.

Hoe meer vrouens, hoe meer vreugde

0
10 Wives wth...
Die New Yorkse beïnvloeder Emmanuel Lustin beweer dat hy met 10 vroue op dieselfde tyd getrou het – en so het hy meer as 581,000 kyke op TikTok gekry.

Swart Suid-Afrikaners deel g’n EFF se anargistiese neigings

0
EFF anarchy NOT
Voordat ons almal vir onsself, aldus Julius Malema, “borspyne” gee, moet ons onthou dat die swart meerderheid Suid-Afrikaners nie anargiste is nie, skryf ZUKILE MAJOVA.

Verdien ‘n vinnige R330K met nuwe Uno Quatro

0
UNO 4444
‘n Soektog is van stapel gestuur na die eerste "Hoof UNO-speler" ooit om voorbok te wees tydens die bekendstelling van die nuutste weergawe, UNO Quatro. Die gelukkige aansoeker sal hierdie opwindende weergawe kan speel en andere wysmaak, en dit terwyl hy of sy 'n yslike loon van die speelgoedmaatskappy Mattel inpalm. Die werk vereis vier uur se daaglikse bywoning, vier dae...

Pandemonium na taxi’s in die Kaap staak

0
Taixs strike busses burn
In die nasleep van 'n taxistaking wat Donderdagmiddag begin het, is drie Golden Arrow busse by Nyanga en Philippi aan die brand gesteek, wat Kaapstad in ‘n warboel gedompel het.

Netbal Wêreldbeker-kaartjiepryse sluit vele uit

0
NWC ticket prices
Suid-Afrika bied sy eerste Netbalwêreldbeker aan, maar dit verloop nie noodwendig seepglad nie. Duur kaartjies en diversiteitsdebatte in die hof het nou die kollig gesteel.

‘Ek het niks verkeerd gedoen nie!’ – Malema

0
Malema ain't sorry for singing
Julius Malema, die leier van die EFF, het geweier om verskoning te vra of enige verantwoordelikheid te aanvaar vir die sing van opruiende slagspreuke.
Gizzu
Menu