eskommando

Byt my! Maar toe eindig Spidey-droom in hospitaalsaal

0
No Spider-man for this black widow
In 'n poging om Spider-Man te word, het 'n agtjarige seun van Boliwië 'n dodelike swart weduwee-spinnekop toegelaat om die tande in hom in te slaan.

Stil, broers, daar gaan ‘n span verby*

0
Siya & Kie is op pad Frankryk toe
‘When the flag drops the bullshit stops.’ Hierdie gesegde is motorresiestaal wat beteken jy kan ‘n storm lospraat, maar wanneer die wedren begin word monde gesnoer. En vandag het dit waar geword vir Suid-Afrika en, sonder twyfel, vir die ganse rugbywêreld.

Twee dae oor om wonderlike Gizzu-pryse te wen!

0
Win a Gizzu with Eskommando
Eskommando is nie net vet pret nie, maar as jy jou kaarte mooi speel en op sosiale media deel, word jy miskien 'n wenner.

Plunderaars neem Kaap op horings

0
Looting in the wake of Cape taxi strike
Geweld en plundering het Maandag in verskeie winkelsentrums regoor Kaapstad uitgebreek in die nasleep van die voortgaande taxi-staking, wat baie buurte van die stad in chaos gedompel het.

Wit volksmoord se gat!

0
Volksmoord se gat!
Nadat die EFF se Julius Malema 'n briesende debat aangeblaas met sy voorsang van ‘Kill the Boer’, en Elon Musk vinnig was om “volksmoord!” te skrou, het wit Suid-Afrikaanse boere besluit om hul sê te sê.

Banyana los blywende nalatenskap

0
Banayana deserve a heroine's welcome
Banyana Banyana se merkwaardige Wêreldbeker-veldtog het dalk in die ronde van 16 tot ‘n einde gekom met hul 2-0 nederlaag teen Nederland, maar hulle het steeds baie om op trots te wees.

Hierdie Houdini laat hom nie hok nie

0
There's a bear in my chicken or beef
'n Yslike beer het chaos veroorsaak toe hy besluit het om te ontsnap uit sy krat in die vragruim van 'n vliegtuig by Dubai Internasionale Lughawe.

Bevreesde inwoners vra dat weermag Kaapse strate beveilig

0
Military called to safeguard Cape
Gemeenskappe in Kaapstad pleit vir die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag voordat nog lewens verloor word.

SA politieke partye sê ‘EFF-of, Malema!’

0
EFF off Malema
Die Ekonomiese Vryheidsvegters het as ‘n uitgeworpene in die Suid-Afrikaanse politiek na vore getree, met al die groot partye wat dit eens is: niemand is meer bereid om ‘n koalisie met die EFF te vorm nie.

Nog mense sterf tydens Kaap se taxi-stakings

0
Burning and looting Cape taxi strike
'n Man is Saterdag doodgeskiet toe sekuriteitspersoneel met plunderaars gebots het buite 'n Shoprite in Mfuleni, en die onrus versprei steeds in en om Kaapstad.
Gizzu
Menu