eskommando

Is Siya se knie dalk Bokke se Moses?

0
Is Siya Kolisi die ou wat, soos Moses, Die Beloofde land van anderkant die rivier kon sien, maar nooit kon binnegaan nie?

iBhayi voorsien Afrika se eerste blik op skaars albino-dolfyn 

0
Die maritieme hutspot van Algoabaai in die Oos-Kaap het moontlik die eerste plek in Afrika geword waar die seldsame albino-dolfyn opgemerk is.

Versekeringsagent dood in vermoedelike sluipmoord

0
Mawande Somtsewu, ’n versekeringsagent, is in Khayelitsha, een van die gevaarlikste townships in Kaapstad, doodgeskiet terwyl hy ’n voornemende kliënt wou besoek. 

Het jy die grap gehoor van die kortgat met die lang bene?

0
Kort mannetjies wêreldwyd vier fees noudat hulle die kans kry om ’n hele entjie langer in hulle kouse te staan, met behulp van operasies om hulle bene langer te maak.

Afghanistan se krieketvroue smag om weer te speel

0
Vrouekrieketspelers van Afganistan, wat in Australië in ballingskap lewe, droom steeds daarvan om weer die veld te betree ondanks die feit dat hul landswette dit verbied.

‘Soos om te kies tussen ma en pa’ – ANC en SAKP koester vranke verhouding

0
Die polities parasitiese verhouding tussen die SAKP (Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party) en die ANC duur voort ten spyte van die kommies se vroeëre dreigemente om hul bittersuur samesyn te beëindig.

Is daai Buffel op die snelweg ons befaamde president?

0
President Cyril Ramaphosa, oftewel "die Buffel," is terug in die nuus – en dié keer is dit omdat hy glo op vrye voet is!

Lot van SA burgers in Soedan nog in die weegskaal

0
Daar is nog geen spoedige uitkoms in sig vir die 77 Suid-Afrikaanse burgers wat in die geweldgeteisterde Soedan gestrand is nie.

Keniaanse kultushoof dwing glo hongerdood af

0
Polisie in Kenia het 58 liggame, insluitend dié van kinders, in massagrafte ontdek nadat die leier van ‘n kultus glo sy volgelinge opdrag gegee het om van die honger heen te gaan.

Een ster verrys, ’n ander vervaag – en onheil broei

0
Sou jy Manie of Sacha kies – of nie een van die twee nie?
Gizzu
Menu