Proteas struikel, maar is terug op pad boontoe
Die Proteas het gister in Kimberley in die pylvak gestruikel in hulle poging om ’n 3-0 sege in die krieketreeks teen Engeland te beklink, maar 2-1 sal deug, dankie!
Browns Farm: Misdaadnes sonder polisie
Die mense van Browns Farm in Philippi, sowat 25km buite Kaapstad, is raadop.
Zikode en Bantwini staal hulself vir stylvolle Grammys-vertoning
Nog internasionale lof het Suid-Afrikaanse musikante Nomcebo Zikode en Zakes Bantwini toegekom.
SEUNTJIE SIDDER IN KAS TERWYL BOSE OUPA SY OUMA DOODKAP
Vir 30 jaar moes Tinny Nkgudi elke soort mishandeling deur haar man verduur; Maandagoggend het hy haar blykbaar vermoor.
Mexikane maak nie hond haaraf met Trev se fro-kam nie
Trevor Noah het 'n kort vakansie in Mexiko geniet, maar 'n harige situasie het gedreig om sy reis te verleng.
Eiers is die hoofbestanddeel in Elias se wenresep
Elias Sopazi se pensioengeldjies is maar skraps. Pleks van kla, verkoop hy die afgelope vyf jaar eiers by die Vuyiseka sportterrein in Philippi, Kaapstad, sonder dat ’n haan daarna kraai.
‘After tears’ moordverdagte sterf ná wraakaanval
’n Man wat glo ’n roubeklaer by ’n “after tears” samekoms ná ’n begrafnis in Tembisa doodgeskiet het, het in die hospitaal beswyk aan beserings wat hy in ’n wraakaanval opgedoen het.
Enige kaasliefhebber se droom
As jy gek is na kaas sal jy dalk gretig wees om ’n maatskappy wat slaapnavorsing doen se aanbod te aanvaar: Eet hompe daarvan en verdien $1 000 (omtrent R17 000) vir jou “werk”.
“Hoe lyk’it met ‘n stoot?”
Toeskouers was die helde van die dag nadat 'n ernstige besering Saterdag in 'n Eswatini Premierliga-kragmeting opgedoen is.
Vermom soos ouma om beter diens te bevorder
Bukiwe Fanta, LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling in die Oos-Kaap, wou haarself in burgers se skoene plaas. Toe trek sy haar aan soos 'n gogo en slaan die strate!