eskommando

Slim senior verlei aanvaller met versnaperinge

0
snacks against attack
Marjorie Perkins, 'n 87-jarige Amerikaanse vrou, het bewys dat ouderdom net 'n getal is toe sy haarself vreesloos teen 'n 17-jarige indringer verdedig het.

Ewige rus in ‘n Barbie-kis

0
ewige rus in n barbie kis
Begrafnisondernemings regoor Latyns-Amerika bied nou pienk Barbie-tema kiste aan vir aanhangers van die ikoniese pop.

In dié gesin is ons (amper) almal OnlyFans

0
OnlyFans mom & son
Die voormalige Mej Bumbum-model Andressa Urach is terug op OnlyFans – en hierdie keer met haar seun wat handjie bysit.

Kaapse taxi’s beskuldig Stad van onregverdige behandeling

0
CT taxi drivers up in arms
Chaos is ontketen in die strate van Kaapstad toe owerhede op taxi's toegeslaan het tydens optredes in die middestad

Banyana staan kans om geskiedenis te maak

0
Banyana bracing for Italy
Banyana Banyana is een stappie nader daaraan om hul naam in die geskiedenisboeke van die 2023 FIFA Wêreldbeker vir Vroue te skryf.

Al wat daai beer kort is ‘n bier

0
Give that bear a beer
In die middel van 'n siedende hittegolf in Suid-Kalifornië is daar 'n beer wat weet hoe om superkoel te bly.

Wys beurtkrag wie’s baas en wen wonderlike Gizzu-pryse!

0
Eskommando Gizzu AFR
Eskommando is nie net vet pret nie, maar as jy jou kaarte mooi speel en op sosiale media deel, word jy miskien 'n wenner.

Genugtig, onse Barbie was grof!

0
Barbie was eers Lili
Barbie is alles wat skoon en rein is … maar dit was nie altyd so nie. Glo dit of nie, in ’n vorige loopbaan was sy ’n Duitse meisie van die nag.

Jimmy, dis tyd om te groet

0
James Anderson koebaai
Die ikoniese James Anderson sê hy is nog lank nie gereed om toetskrieket vaarwel toe te roep nie – maar dalk is toetskrieket gereed om te sê, “Bye-bye Jimmy, en dankie vir alles.”

VSA se hoogheiligstes bedreig lewens van miljoene Afrikane

0
Bible lobby kills
Anti-aborsie aktiviste dreig om ‘n stokkie te streek voor 'n Amerikaanse befondsde vigsprogram wat reeds miljoene Afrika-lewens gered het – en steeds red.
Gizzu
Menu