eskommando

Chris Hani-monument beskadig dae voordat sy moordenaar bevry word

0
Enkele dae voordat sy moordenaar op parool uit die tronk vrygelaat gaan word, is Chris Hani se gedenkteken in Ekurhuleni erg beskadig deur hewige storms.

Rolstoelgebonde Ncedo raak jong lewens deur dans en raad

0
Ncedo Bhongoza van Philippi Browns Farm in Kaapstad, wy sy lewe daaraan om ‘n positiewe verskil te maak vir jongmense in sy gemeenskap.

Wat Twickenham ons geleer het oor die Bokke, die All Blacks, en Engeland

0
Die twee wedstryde wat die afgelope twee naweke op Twickenham gespeel is, mag heel moontlik die belangrikste wedstryde van die hele jaareindtoer wees, skryf Lucky Maree.

Vrou doodgeskiet in fete oor haar pa se huis

0
‘n Bitter dispuut oor eienaarskap van ‘n gesinshuis in Kwa-Thema, Ekurhuleni, het gelei tot die dood van ‘n vrou wat Woensdagmiddag vermoedelik die slagoffer van ‘n kontrakmoord was.

DBV bars uit hul nate met ingehandigde pitbull honde

0
Na landwye oproepe vir pitbull-eienaars om hul honde aan die DBV te oorhandig, het Suid-Afrika se nasionale dierewelsynsorganisasie gesê hulle het nie die fondse of kapasiteit om al die honde wat ontvang is, in te neem nie.

Vyf-jarige lewend uit puin, twee dae na Indonesiese aardbewing

0
'n Vyfjarige seuntjie genaamd Azka was twee dae lank onder puin vasgekeer nadat 'n aardbewing Indonesië Maandag getref het. Honderde mense het gesterf en baie ontheemdes is sonder huise of gesinne gelaat.

Aantygings van mishandelende seun dwing Sonia Mbele om verlede op te diep

0
Die aktrise Sonia Mbele sal nie ander pad kyk oor mishandeling nie – selfs al is die oortreder haar eie seun.

Sokker se silwer rand brand ‘n gat deur donker wolke

0
Dis net 'n paar dae sedert die Fifa Wêreldbeker in Katar se aanvang, en reeds het die skoonheid van sokker deur die donker wolke gebreek.

Gewapende rowers teiken pasiënte wat toustaan by klinieke

0
Sommige pasiënte kom so vroeg as 5vm by die Nyanga Gemeenskapsgesondheidsentrum in Kaapstad aan om eerste in die ry te wees.

Sanco: Oorhandig jou pitbull brakke of ons vat hulle met geweld

0
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Burgerorganisasie (Sanco) het ‘n ultimatum gestel aan Vrystaatse pitbull-eienaars: oorhandig jou honde binne vyf dae of ons verwyder hulle self.
Gizzu
Menu