Capita-personeel gedwing om by werkplek te slaap tydens taxi-staking
‘n Kaapstadse telekommunikasiemaatskappy is deur sy werknemers as “onmenslik en walglik” beskryf nadat hulle geforseer is om tydens die stad se taxi-stakings by die kantoor oor te slaap.
Brandbestryders aangeval terwyl hul teen vlamme baklei
Brandbestryders in Kaapstad het die teiken geword van gevaarlike aanvalle deur dieselfde mense wat hulle besig was om te help – omdat hulle glo lank gevat het om op te daag.
ANC takke verskans Ramaphosa se kans op tweede termyn
Dit lyk onbetwisbaar dat ANC president Cyril Ramaphosa sy partypresidentskap sal behou wanneer die regerende party nuwe leiers kies tydens sy 55ste verkiesingskonferensie kragmeting in Desember.
Ronaldo wuif Man United vaarwel
Manchester United het Dinsdag aangekondig dat Cristiano Ronaldo onmiddellik die klub gaan verlaat.
Chaos in die Kaap op Dag 1 van taxi staking
Chaos het Maandag in dele van Kaapstad uitgebreek toe drie busse aan die brand gesteek is, motors op die N2 met klippe bestook is, en 'n taxibestuurder doodgeskiet is.
Passasier gedwing om Uber-bestuurder te soen tydens taxi staking
Die taxi's was aan’t staak in Kaapstad maar dit was reeds 8vm en sy moes by die werk uitkom. Toe bestel sy 'n Uber.
Kan ‘n massiewe wen as ‘n grootse oorwinning beskou word?
Presies 50 jaar gelede het Muhammad Ali vir Bob Foster sewe keer platgeslaan om te bewys dat 'n "goeie grote altyd 'n goeie kleintjie sal klop" – en Springbok liefhebbers moet hul woorde tel wanneer daar van ‘n "grootse oorwinning" oor Italië gepraat word, waarsku Lucky Maree.
Jacob Zuma se mediese parool onwettig verklaar
Die Hoogste Hof van Appèl het beslis dat Jacob Zuma se mediese parool, wat in September verlede jaar aan hom toegeken is, onwettig en ongeldig was.
Ag nee, Charlize: Afrikaans is hier om to bly
STANDPUNT: Zukile Majova is ontsteld dat sy gunsteling aktrise dink Afrikaans is besig om te sterf. Dis níé.
Blaas die aftog, RET: Ramaphosa sege onafwendbaar
Die komende ANC konferensie, wat beskou word as slagveld vir die beheer van die ANC se siel, loop die gevaar dat die lont nat geword het.













