eskommando

Leerkrag met broek af betrap, kies hasepad

0
Die adjunkhoof wat Maandag glo nakend saam met 'n vroulike Graad 12-leerder betrap is, het bedank.

Drie kleintjies brand dood in pondok

0
Drie kinders het Woensdag in die vroeë oggendure in 'n brandende hut in die Khayelitsha-township van Kaapstad gesterf.

Walus se vrylating voorafgegaan deur protesaksie by tronk

0
Honderde lede van die Drieparty-alliansie het Dinsdag na die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria opgeruk in protes oor die vrylating van Chris Hani se moordenaar, Janusz Walus.

Brawe jong vrou se WhatsApp-groep voorsien toevlug vir MIV-lyers

0
Zukiswa Gorvan van Chaguba, naby Port St Johns in die Oos-Kaap, leef al vir 10 jaar lank met MIV, en nou gebruik sy haar ervaring om deur middel van WhatsApp ondersteuning vir andere te bied.

Libode se mense verstik in die stof van mislukte steengroefprojek

0
‘n Belowende projek wat in 2014 van stapel gestuur is, was veronderstel om die lewens van ‘n minderbevoorregte gemeenskap in Libode in die Oos-Kaap ten goede te verander.

Tronkaanval sit Walus in hospitaal slegs dae voor vrylating

0
‘n Mede-gevangene by die Kgosi Mampuru II-korrektiewe fasiliteit in Tshwane het aan Chris Hani se moordenaar, Janusz Walus, ‘n steekwond toegedien net twee dae voordat hy op parool vrygelaat sou word.

ANC-LP in hegtenis na hy skoolhoof glo ‘n oorveeg gee

0
Andile Lili, ‘n lid van die Wes-Kaapse ANC-wetgewer, is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n skoolhoof geklap en geëis het dat sy Vrydag die skoolperseel verlaat.

ANC gooi die bederfpakkies op vooraand van belangrike tussenverkiesings

0
Met tussenverkiesings om die draai vlieg die kospakkies en ander ANC geskenke weer mildelik die burgery se hande in.

Gesinne van Iran se Wêreldbeker-span gedreig

0
Verskeie familielede van die Iraanse nasionale sokkerspan is gedreig voor hul laaste groepfase-wedstryd teen die Verenigde State.

Historiese supermark nou bendebegraafplaas na Julie ’21 plundering

0
Tot in Julie 2021 was Jeena’s Warehouse in Umlazi altyd vol klante vanuit Durban se middestad. Die rakke was lekker gepak en die gange vol mense van elke afkoms.
Gizzu
Menu