Broers doodgesteek toe hul suster se verkragters probeer keer
Twee jong mans is vermoor en hul liggame weggegooi nadat hulle Saterdagaand vergeefs probeer het om te keer dat booswigte hul suster verkrag.
Marokko blaas lewe in Afrika se hoop op Wêreldbekervreugde
Marokko het deurgedring na hul eerste Fifa Wêreldbeker-kwarteindstryd ooit, nadat hul Spanje Dinsdagaand met 3-0 in 'n strafdoelstryd verslaan het.
Met Eddie Jones in buitenste duisternis is Engeland koersloos
Die enigste verrassing oor Eddie Jones se afdanking is dat dit op Dinsdag en nie reeds Maandag gebeur het nie.
Vrou poog selfmoord na DBV haar trooshond dood
‘n Vrou van Bloemfontein veg om haar lewe in die hoësorgeenheid nadat sy probeer het om selfmoord te pleeg toe sy verneem het dat die DBV haar pitbull-terapiehond, Chloe, van kant gemaak het.
Vals MIV-diagnose gooi Emily se lewe omver
Emily Dlamini van Sebokeng in Vaal sê haar huwelik is amper verwoes nadat die verpleegsters by Sebokeng-hospitaal haar MIV-status verkeerdelik weergegee het, deur te sê sy het positief getoets terwyl dit nie die geval was nie.
NUK steun Ramaphosa, maar daar’s meer hekkies om oor te spring
Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) het aan President Cyril Ramaphosa 'n reddingsboei gegooi, toe hul as die party se hoogste besluitnemende liggaam die Artikel 89-paneelverslag verwerp het.
Afrigters nou rug teen’ie muur
Terwyl ek hier skryf kyk die Engelse afrigter, Eddie Jones, teen die loop van 'n geweer af en iemand mag binnekort die sneller trek. Kan ons verwag dat die bloed gaan vloei? vra Lucky Maree.
Blussers staan bont om Nelson Mandelabaai van vernietigende vlamme te red
Brandbestryders het vir drie dae lank gestoei met veldbrande wat plantegroei regoor Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap verswelg het.
Gaan Ramaphosa aanhou boks of die handdoek ingooi?
President Cyril Ramaphosa se donkerste uur het aangebreek, met sy lot nou in die hande van 'n ANC faksie wat reeds vir vyf jaar lank probeer om van hom ontslae te raak.
Marokko dring deur, België stel teleur
Nie net het Marokko maar die tweede Afrika-span geword wat tot die Wêreldbeker se uitkloprondtes deurgedring het nie, hulle het dit vermag as top presteerders in hul groep.












