Jozi sit Nigeriese Konsulaat se ligte af
Agterstallige kragverbruikers het maande lank hulle rekeninge afgelag, en hulle min gesteur aan dreigemente van regsaksie teen hulle, maar toe amptenare van Johannesburg City Power aan hulle deure klop om hulle ligte af te sit, het baie van hule skielik sakkevol kontant uitgehaal.
Skoolhoof uit haar eie skool gesluit
Chaos het Maandag by Laerskool Inkanini uitgebreek nadat die voorsitter van die beheerraad gekeer het dat die skoolhoof die perseel betree.
Beurtkrag maak elke dag ‘n laaste-asem dobbelspel
Vir die meeste Suid-Afrikaners is beurtkrag 'n yslike ongerief. Vir Jenny Moloto is dit lewensgevaarlik.
Keniaanse messias verander water in tee
’n Keniaanse man beweer die wederkoms het plaasgevind en hy is die Messias – wat water in tee kan verander.
Moya – Simphiwe Dana se huldeblyk aan verlore geliefdes
Simphiwe Dana is op 3 Maart terug by die Johannesburg Teater met haar emosionele en spirituele eenvrouvertoning, Moya.
Waar hoort daai sebratjop? Op jou braai!
Is jy gereed om sebravleis deel te maak van jou Saterdagmiddagbraai?
Malaudzi kry ’n tweede wenkans
Die Suid-Afrikaanse langafstandatleet Collen Malaudzi kry ’n tweede kans om internasionale roem te verwerf, nadat ’n karongeluk in 2018 verhinder het dat hy sy land by die Afrika-Veldloopkampioenskappe in Algerië verteenwoordig. Daar is destyds baie van hom verwag.
Tierwyfie steeds op vrye voet na aanvalle op mens en dier
The search is still on for an aggressive female tiger that escaped from a property in the Klirivier area south of Johannesburg on Saturday. All that has been found so far are her victims.
TikTok-ster Giddes Chalamanda kóók nog op 93
Giddes Chalamanda het Sondag 93 geword, maar die Malawiese musieklegende se tunes gee sy fans nog die ritteltits van lekkerkry.
Jones neem oor, rennie op sy stert uit, Laporte spring hardepad vry
Engeland skop Eddie Jones uit as afrigter en die Nieu-Seelander Dave Rennie kom nie die mas op as Wallaby-breier nie nie. Is enigiemand verras dat Dave op sy agterent uitgeskop word om vir Eddie plek te maak?









