eskommando

Vier polisiebeamptes vas vir ontvoering, aanranding en roof

0
Vier beamptes voorheen verbonde aan die Tembisa Rabasotho Polisiestasie is in hegtenis geneem vir ontvoering, roof en aanranding.

“Bhuti” tweeling, 42,  uiteindelik op rand van manword

0
Regdeur hul lewens is ‘n 42-jarige tweeling by gemeenskapsvergaderings geminag en stilgemaak, omdat hulle selfs op hierdie ouderdom steeds as “seuns” beskou is.

Scrolla se afvlerk XI: beseerde spelers wat Wêreldbeker gaan misloop

0
Met die Katar Wêreldbeker nou net om die draai, het Scrolla.Africa 'n groep saamgestel van die beste 11 spelers wat die toernooi weens beserings gaan misloop. Lees aan en pink ‘n traan....

Malema probeer Pauw die mond snoer terwyl nuwe boek van rak af vlieg

0
EFF-leier Julius Malema probeer sonder veel sukses om die bekende skrywer Jacques Pauw se nuwe boek, Our Poisoned Land, uit alle boekwinkels te laat verwyder.

Negejarige “stabiel” na sy babadogter baar

0
‘n Negejarige kind in Zimbabwe is in ’n stabiele toestand nadat sy Maandagoggend met behulp van ‘n keisersnee aan ‘n babadogtertjie geboorte gegee het.

Busiswa prys mag van sosiale media om Afrika musikante die hoogtes in te stuur

0
Een van Suid-Afrika se hoofmeisies in Hollywood, Gqom-musikant Busisiwa Gqulu, het die krag van sosiale media geprys en gesê dit het baie Afrika kunstenaars se werk in die kollig geplaas.

Maklik om Barnes te blameer, maar dis kaartreëls wat aandag vereis

0
Mens sou dink daar is al genoeg gesê oor die kaartstelsel, maar nee! Daar’s meer, skryf Lucky Maree.

“Ek wil niks misloop nie” – Transgender tiener eerste om inisiasieskool by te woon

0
Cwenga Titi, wat manlik gebore is maar sedert vierjarige ouderdom as meisie leef, hoop om geskiedenis te maak as die eerste transgender vrou wat die tradisionele oorgang tot manwees (ulwaluko in IsiXhosa) onderneem.

Julius Malema: koningmaker wat wil koning kraai

0
Julius Malema en die EFF werk nou al jare lank aan ‘n strategie om die stert te word wat die brak swaai.

Op die week se top-verloorder podium: Putin, Trump en Elon Musk

0
Drie van die wêreld se minsgeliefde mans het almal 'n werklik nare, vreeslike, aaklige week agter die rug.
Gizzu
Menu