Mzulungile lyk “soos monster” na brand, maar sy gesin se liefde is blind en blywend
Mzulungile Nocuze se lewe was maar meestal uitdagend, maar hy’s nie ‘n ou wat sommer opgee nie.
Tien miljoen Twitter-gebruikers sê Musk moet die pad vat
Miljardêr Elon Musk is ‘n stoere aanhanger van Twitter-peilings (selfs wanneer bots daaraan deelneem), maar is miskien nie so trots op sy nuutste een nie.
Ramaphosa skraap deur vir tweede termyn aan die stuur
President Cyril Ramaphosa het ‘n naelskraap oorwinning as president van die ANC vir ‘n tweede termyn gevier, ná 'n spanningsvolle aand waartydens sy hoofteenstander, Zweli Mkhize, die resies in ‘n noubetwiste affêre omskep het.
Vamos Argentina!
Dit was die wedstryd van 'n leeftyd op die grootste verhoog denkbaar, waar Lionel Messi en Argentinië kon koning kraai ten spyte van Kylian Mbappe se driekuns.
Prikkelpoeiers ‘n top treffer by ANC konferensie
Die meeste smouse sê die verkoop van kos buite Nasrec, waar die 55ste ANC Nasionale Konferensie aan die gang is, bring nie veel wins nie.
Tembisa Hospitaal ongeskik vir pasiënte
‘n Skokvideo wat binne Tembisa Hospitaal geneem is, het die haglike toestande onthul wat pasiënte ondervind.
Springlewendige babaseun sien lig by polisiestasie tydens beurtkrag
Toe 'n 25-jarige toekomstige moeder by 'n polisiestasie se deur instap, het offisier Sersant Khayakazi Jodwana nie kon raai dat sy oor minder as ses ure 'n skreeuende babatjie in haar arms sou vashou nie.
Zuma gooi petrol op ANC-vure
Daar was die een Jacob Zuma-truuk na die ander by die ANC se 55ste nasionale konferensie, waar 5,000 afgevaardigdes bymekaar is om die organisasie se volgende leierskap te verkies.
Afrika wen die Wêreldbeker van musiek
Toe Marokko Portugal verslaan en so die eerste Afrika-nasie geword het om die Wêreldbeker-halfeindstryd te haal, het ondersteuners op die pawiljoen gekies om hul harte uit te stort in die trefferliedjie “Last Last” deur Nigerië se Burna Boy, van African Giant-faam.
Seekoei sluk seuntjie in – en spoeg hom lewendig uit
In wat slegs as 'n bisarre voorval beskryf kan word, is 'n tweejarige Ugandese seuntjie deur 'n seekoei ingesluk – en toe spoeg die dier hom weer uit in een stuk.





