eskommando

Limpopo se mense maak naam in die groot naartjie

0
Met liefde uit Limpopo: Hulle kom dalk van die ander kant van die N1 af, maar Thabiso Sekhula sê daardie spesiale Limpopo-faktor maak van hul Supersterre in die Groot Rook

Posbeskrywing vir nuwe Eskom-baas: Wees tog van lotjie getik

0
Wat wil ons hê van ons nuwe Eskom-baas?

Laaste kans vir RET-magte om ANC te kaap

0
Dit is die laaste rol van die dobbelsteen vir 'n groep ANC-lede wat daarop uit is om die ANC te kelder en die land van sy ekonomiese herstel terug te dompel in staatskaping.

Kersvader bring vroegtydige vreugde vir behoeftige Kaapse kinders

0
Glimlaggies was aan die orde van die dag toe kinders van die Thabo Mbeki informele nedersetting geskenke van Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad ontvang het.

Ontvoerders eis losprys vir vermiste tiener

0
'n R1,000 losprys is geëis van die familie van 'n 14-jarige tiener wat vermis word.

Eskom HUB se beurt/krag verby: Vaarwel, Prins van Duisternis

0
Sommige lede van President Cyril Ramaphosa se kabinet het die bedanking op Woensdag van Andre de Ruyter, Eskom Groep se hoof uitvoerende beampte, met ope arms verwelkom.

Meta vir miljarde gedagvaar oor aanvuur van Ethiopiese oorlog

0
Die sosialemediareus en Facebook-eienaar, Meta, word vir R35 miljard ($2 miljard) gedagvaar vir die aanhitsing van burgeroorlog in Ethiopië.

Manjifieke Messi vinnig besig om ‘beste-ooit’ debat te besleg

0
Sokkeraanhangers redekawel nou al reeds dekades lank oor wie die beste sokkerspeler van alle tye is, Lionel Messi of Cristiano Ronaldo – maar daardie debat lyk nou nader as ooit tevore aan ‘n afsluiting.

Man hol vloedrivier binne

0
‘n Drawwer sterk aan in die hospitaal nadat hy ‘n oorstroomde rivier in Centurion, Tshwane, binnegehardloop het.

Op sy verjaardag deur beste vriend oor R10 vermoor

0
Liyema Sawutana se familie het nog probeer om genoeg geld bymekaar te maak om vir hom 'n verjaarsdagkoek te koop, toe twee seuns by hul huis in Kaapstad aankom met die verpletterende nuus van sy dood.
Gizzu
Menu