Ramaphosa van beskuldigingskomplot verlos
Vyf ANC-parlementslede is in warm water nadat hulle gestem het ten gunste van aanvaarding van die Phala Phala-verslag in die parlement, heeltemal teenstrydig met die party se standpunt oor die saak.
Hou jou omgewing skoon en lawe so jou gemoed, glo Mpendulo
Mpendulo Ncubekazi het sy werk verloor tydens die hoogtepunt van Covid-19 in 2020, en gevind dat sy geestesgesondheid vinnig agteruitgegaan het.
Sal Marokkaanse wonderwerk die Franse toets deurstaan?
Die Atlas Leeus van Marokko het geskiedenis gemaak deur die eerste Afrikaspan te word wat 'n Wêreldbeker-halfeindstryd haal, na hul een Europese reus na die ander uitgeskakel het.
Vermeende verkragter ontman, met klippe doodgegooi
Hy het sy stem vermom sodat dit soos dié van 'n vrou klink om toegang te verkry tot die huis waar hy na bewering 'n 15-jarige meisie verkrag het.
ANC-hoofsweep waarsku LP’s wat rebellie wil opsweep
ANC-hoofsweep Pemmy Majodina sê die party is bewus daarvan dat sommige van sy “agterbakse” LP’s beplan om Dinsdag te stem ten gunste van aanvaarding van die Phala Phala-verslag.
Afrigters en vrot vrugte
‘Het afrigters, maak nie saak hoe goed hulle is nie, 'n vervaldatum nes spanspek op 'n supermarkrak?’ wonder Lucky Maree.
Dis hoe Mashatile sy hand oorspeel het
Paul Mashatile, tesourier-generaal van die ANC, se strategie om hom by albei faksies in die regerende party te skaar, gaan hom nou 'n setel in die invloedryke ANC-topses kos.
Dit lyk so, dit ruik so… dit moet mos Kersfees wees!
'n Huis vol opgewonde kinders is net wat Thabiso Sekhula benodig om die betowering van Kersfees te herleef
Trevor Noah deel spesiale dankie met swart Amerikaanse dames
Ná sewe jaar as aanbieder an The Daily Show het Trevor Noah Donderdagaand op emosionele trant afskeid geneem.













