eskommando

Kykweer na Kamp Staaldraad – en weer en weer…

0
LAATVAT MET LUCKY: Om te sien hoe Suid-Afrikaanse spanne rugby speel in die noordelike halfrond se winter, het herinner aan die beeld van naakte rugbyspelers wat in ysige damwater bibber, skryf Lucky Maree.

Kan Fikile die regerende party regruk?

0
Mnr Razzmatazz is uiteraard nie almal se nommer een nie.

Mable se mlungu jongklong ontstig die voorvaders

0
Dinge verloop als behalwe glad vir sangoma Mable Mhlanga. Haar liefdeslewe het verstrengel geraak met haar besigheid, en nou het sy haar na die strate gewend vir bystand.

Harry se mor-marathon skyn kollig op spanning in koningshuis

0
Nadat gedeeltes van Prins Harry se komende boek, "Spare", uitgelek het, is die sluier gelig oor groot uitvalle binne die Britse koninklike familie.

Jaca seil vanaf Dakar om swart vroue-vaarders aan te vuur

0
Die Maiden Factor-wedvaart het uiteindelik Donderdag afgesluit toe matrose Kaapstad bereik het ná 'n epiese maandlange seereis wat op 3 Desember in Dakar, Senegal, begin het.

Belowende polisievrou deur gade doodgewurg

0
Phinderia Botshelo Phora was een van duisende nuwe polisierekrute wat verlede maand 'n gradeplegtigheid in Pretoria-Wes bygewoon het om die blink toekoms wat vir haar voorlê te vier.

“G’n meer kinders vir my nie!” sê vader van 102-sterk kroos

0
‘n Ugandese poligaam en pa van 102 kinders het belowe om sy voortplanting te staak weens die toename in lewenskoste.

‘Woman King’ en loopplank-ster Lethabo se kleur is haar trots

0
As kind is sy vertel sy’s te lelik, te donker en te lank, maar vandag dra internasionale model en aktrise Lethabo Sarah Khunou uiteindelik haar melanien met trots.

Net God kan nou Proteas die put uitsleep

0
“Sterk wind wat geleidelik bedaar; meestal bewolk. (70%) kans van reënbuie. Min (1%) kans van donderbuie.”

Ma van vyf maak tyd om vir haar mense te herwin

0
Nontembiso Nokhilela samel al sedert 2017 items in om te herwin. Sy soek selfs na kaste wat weggegooi is vir herwinbare materiale.
Gizzu
Menu