eskommando

Voël breek glas en diewe steel spoor op treinreis reg uit die bose

0
‘n Shosholoza Meyl-trein wat honderde passasiers vervoer het, moes Dinsdag skielik tot stilstand kom omdat diewe die spoor gesteel het.

Ekstra ‘A’ een te veel vir regerende party

0
Die ANC is briesend nadat ‘n nuwe politieke party wat deur ‘n voormalige lid gestig is, aansoek gedoen het om sy naam – AANC – in volgende jaar se nasionale algemene verkiesing te laat registreer.

Regering het nie begrafnis befonds nie’ – Mampintsha se familie

0
Die familie van ontslape Kwaito ster Mandla “Mampintsha” Maphumulo het gesê die plaaslike KwaZulu-Natalse regering het nie vir sy begrafnis betaal nie.

L’vovo vertel van skrikwekkende omdraai by dood

0
Die Kwaito-ster L'vovo Derango glo hy het ‘n lewensgevaarlike beroerte gehad omdat hy nie sy medikasie geneem, behoorlik geëet, of genoeg rus gekry het nie.

G’n braai? G’n probleem: Sibusiso is jou ou!

0
‘n Port St John’s man wat die fyn kuns van vleisbraai verstaan geniet deesdae onverwagse aansien onder plaaslike strandgangers.

Tiener op Nuwejaarsdag verkrag en vermoor

0
Die Nomaphelana-gesin kon hul nie ‘n erger begin van die jaar indink nie, want hul 18-jarige dogter is Sondagaand verkrag en meer as 20 steekwonde toegedien.

Gits, het ek iets vergeet?!

0
‘n Thaise man het gesê geheueverlies is te blameer nadat hy sy vrou per ongeluk tydens ‘n bospiepie op Kersdag agtergelaat het.

“Ek het die aakligste Kersfees ooit gehad,” sê ma van ontvoerde baba

0
Asanda Yeko kon nie die feestyd geniet terwyl sy geen idee het of haar vyf maande oue babaseuntjie nog leef nie.

Niehaus veg vir sy plekkie in se SA politieke son

0
Carl Niehaus het daarop gesinspeel dat hy 'n nuwe politieke party gaan stig in 'n poging om "vlamme te wys" aan ander partye.

Hoe meer ek krieket kyk, hoe meer hou ek van Rassie Erasmus

0
LAATVAT MET LUCKY: Die Protea-krieketspan se gewilligheid om te verloor is ‘n wrange herinnering dat geen wenspan sonder ‘n wenadministrasie kan oorleef nie, skryf Lucky Maree.
Gizzu
Menu