Pasop vir die Kers-knal
'n Studie het aan die lig gebring dat penisfrakture toeneem gedurende die feesseisoen.
Sportgenot tydens die feesseisoen
SPORTKEUR: Daar is baie sport om na te kyk gedurende hierdie feestyd en DYLAN BETTENCOURT lê jou kykprogram hier uit.
Vrou vas vir verkoop van R1 miljoen se dwelms
Inwoners van New Cross Roads in Kaapstad bekamp dwelmverkope in hul gemeenskap deur vermeende handelaars by die polisie aan te meld.
Kaapse taxi bestuurder gesoek vir verkragting en poging tot moord
Die slagoffer het per taxi gereis toe die bestuurder haar na bewering ontvoer, verkrag en erg geslaan het voordat hy haar in die bosse gelos het.
Geen tydsgleuf vir verloofde by Zahara se begrafnis
Zahara se familie berei voor vir haar begrafnis maar het besluit om nie haar verloofde, Mpho Xaba, by die begrafnisreëlings in te sluit nie.
Kenia kerk neem LGBTQI+ lidmate onder sy vlerk
In Kenia, 'n land met sterk godsdienstige tradisies, bied 'n geheime kerk al meer as 'n dekade lank 'n veilige hawe vir aanbidders vanuit die LGBTQI+ gemeenskap.
Hondegeveg lei tot brutale moord op Kaapse Vlakte
Bontle Letsatsi het sy lewe verloor na hy aangeval is, na bewering deur die eienaar van ‘n hond wat met sy hond baklei het.
Proteas se toekoms weer rooskleurig danksy Tony se ‘ton’
'n Berekende paaltjie-jaagtog deur die gashere in Gqeberha dui op ‘n naelbyter eindstryd in Paarl dié Vrydag.
Guffy se moordverdagte in Oos-Kaap aangekeer
'n Verdagte wat gesoek is vir die moord op 'n Gugulethu GPF-amptenaar is op 'n bus in Graaff Reinet in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.













