Gay Pride-deelnemers deur terreur-praatjies ontsenu

0
Hoewel die Johannesburg Gay Pride na beplanning sal voortgaan, is meeste mense wat die geleentheid wou bywoon nou redelik senuweeagtig.

BREKENDE NUUS: VERDAGTE KRUGERSDORP VERKRAGTERS VRY

0
Al 14 verdagtes, wie in hegtenis geneem is vir die verkragting van ‘n filmspan in Krugersdorp op 28 Julie, is vrygelaat.

ONNIE VAS NA 21 AANKLAGTE VAN SEKSUELE AANRANDING

0
‘n Onderwyser daarvan beskuldig dat hy leerders in Mantlaleni, Lusikisiki, gemolesteer en hul semen in vlesse versamel het, het homself Maandag aan die polisie oorgegee. Die 25-jarige staan ​​tereg op 21 aanklagte van seksuele aanranding.

DIGTERLIKE GEREGTIGHEID!

0
Kaapstadse skrywer Philasande Phinzi kon beswaarlik sy ore glo toe hy van vriende verneem dat sy boek ‘n verskyning op Scrolla.Africa gemaak het. Maar die oomblik is versuur deur slegte nuus.

Wie wil nou bad? Die dollars reën my nat!

0
Reënbuie was nie deel van Saterdagaand se weervoorspelling vir New York nie, maar DJ Sbu het omtrént ‘n wolkbreuk veroorsaak.

Hoe nou gemaak, Me. Zille?

0
Die bal is nou die hande van DA Federale Raad voorsitter Helen Zille, wanneer besluit moet word presies hoe ver Dr Mpho Phalatse dit kan druk in die beheerstruweling oor die Stad Johannesburg.

Vrou verdwyn na ma aandring om geheimsinnige vriend te ontmoet

0
Terwyl haar geestesgesondheid vir Sharon Pfachi laat ly het, sou sy daagliks die huis verlaat en dan terugkeer met ‘n sak vol munte.

Beserings wat sy loopbaan moes kelder laat Pritzen net nog harder trap

0
Hy’s ‘n prille 22, maar Marc Pritzen moes al vele terugslae hanteer in sy poging om ‘n kampioen fietsryer te word.

Vaar Nyanga slegs binne met ‘n bloulig op jou spoor

0
Bestuurders verbonde aan Uber, Bolt en Marketplace word so gereeld deur boewe geteiken dat hul aangesê is om polisie begeleiding te versoek wanneerookal hul die buurt binnegaan.

DIGTERLIKE VRYHEID: OPGESKORT

0
Toe drie jong mans teen 6vm op Nwabisa afgestap kom en haar gevra het waarom sy alleen loop, het sy geweet daar’s moeilikheid.