eskommando

Pous gee sy seën aan gay paartjies

0
Die pous
Pous Franciskus neem verlief met die Katolieke Kerk wat seëninge aan selfdegeslagpare gee, maar die kerk ondersteun steeds nie selfdegeslaghuwelike nie.

Suid-Afrikaanse gyselaar na ses jaar vry

0
Gerco van Deventer
Gerco van Deventer is 'n paramedikus wat meer as ses jaar gelede in Libië deur militante Islamiete ontvoer is.

Indië ontblom pienk Proteas

0
Indie wen pienkdag
Met 'n kans om sake om te draai, sal Suid-Afrika so gou moontlik vorentoe wil kyk.

Du Plessis maak Strickland se moer suur

0
Dricus Dup
Dricus du Plessis steur hom min aan Sean Strickland se onlangse oorkook by UFC 296 in Las Vegas.

Bloem spikkelkatte sink Durban roofvisse… en ander rugbyrillers

0
Manie Libbok
In 'n naweek van rugby-opskuddings het die Cheetahs die Haaie naelskraap verslaan, die Stormers oor La Rochelle geseëvier, die Leeus 'n wegholoorwinning behaal, en die Bulle het met een punt verloor.

Ou menere nou uiteindelik manne

0
Gugulethu initiates
Die lewe het ‘n positiewe draai gevat vir mans wat uiteindelik ingewy kon word.

Stellies slaan opposisie uit in Carling Knockout kompetisie

0
Stellies vs Galaxy
Dit was wendag vir Stellenbosch FC toe hulle vir TS Galaxy ore aangesit het Saterdag.

Gugulethu bring hulde aan vermoorde gemeenskapsleier

0
B'bye Guffy
Guffy is onthou vir haar brawe strewe of reg en geregtigheid te laat geskied.

Woordwyse Limpopo tiener wen ‘African Spelling Bee’

0
Lesedi Seemane
'n Tiener van Limpopo het Suid-Afrika trots gemaak.deur ‘n kontinentale spelkompetisie in Uganda te wen.

Polisie beloof beloning vir inligting oor Guffy se moord

0
Find Lungile Anthony Madolo
Wes-Kaapse polisie bied 'n R50,000 beloning aan vir inligting wat lei tot die arrestasie van verdagtes betrokke by die moord op Lulama ‘Guffy’ Dinginto.
Gizzu
Menu