Met Moodie op senter lyk Bokke nóg beter
Die Springbokke sluit Vrydagaand hul opwarming vir die Wêreldbeker af met 'n wedstryd teen die All Blacks op Twickenham, wat uitverkoop is vir die geleentheid.
Ysbad maak jou lyf lus vir liefde
‘n Brasiliaanse dokter, Camilla Lewin, beweer dat gereelde ysbaddens die hitte in haar slaapkamer opstoot.
Wenresep: ‘n stem, ‘n glimlag en ‘n happie in die hardloop
Kapenaars wat oor die Golden Arch-brug loop, word elke oggend begroet deur ’n stem wat hulle al van ver af kan hoor, helder en luid.
Ses nuwe Brics-lede in die geledere
Twee Afrikalande is onder die ses lande wat as nuwe lede van die Brics Plus-groep van nasies aanvaar is.
Vyf dae van baan en veld maar SA-span steeds bling-loos
Dis Dag Ses van die Wêreld-atletiekkampioenskappe en Mzansi het nog niks brons, silwer, of goue ware om te wys nie.
Suid-Afrika se oudste Koran gekoester deur Kaapse Moslems
Die teks is met die hand geskryf deur Tuan Guru, 'n Indonesiese politieke gevangene en stigter van die land se eerste moskee ooit.
Motorongeluk eis Bok-legende
Op die vooraand van die 2023 Wêreldbeker is Theuns Stofberg, eens ‘n gerekende Springbok-flank en Bok-kaptein, Woensdagoggend oorlede.
Is dít Putin se wraak teen huursoldaatbaas?
Yevgeny Prigozhin, leier van die berugte Wagner-groep, was aan boord van 'n private straler wat oor Rusland gevlieg het toe dit neergestort het.
Zimbabwiërs by grenspos skepties oor verkiesing
Terwyl stembusse oopgemaak het vir algemene verkiesings in Zimbabwe om die land se president en wetgewer te verkies, het GroundUp met Zimbabwiese jeugdiges by Beitbridge gepraat.
‘n Groenkoeldrankstort om met moord weg te kom
'n Moordsaak in Florida, VSA, het 'n vreemde wending geneem toe 'n vroulike verdagte bewyse probeer uitwis het deur Diet Mountain Dew oor haarself uit te gooi.













