Kaapse kinders pak drank in vir pouse
Dit is nie lemoensap in hul kosblikke nie – skoolkinders koop drank op pad klas toe.
Gogo’s lei WhatsApp-stryd teen Zim se regeerders
Met die algemene verkiesing op hande, neem landelike Zimbabwiërs die hef in eie hande om nuus te versprei wat die staatsbeheerde media nie doen nie.
‘Ons wil nie langer uitgeskuif en verwaarloos word nie!’
Kaapstad se werklose jeug het deur die reën marsjeer na die Mitchell’s Plain subraadskantoor.
Nooit te goed om een van die ouens te wees nie
VERLORE GELIEFDE: Derek Watts (1948 – 2023)
Gemaskeerde ruiters voer skrikbewind in Oos-Kaap
Misdadigers vermom met kopmusse mars op na Mthatha, stroop huise en val inwoners aan. Nou veg die plaaslike gemeenskap terug.
Jare se ontwerp, maar skool trek steeds sterk op spermsel
Hoërskool Monkseaton in Whitleybaai, Engeland, het 'n bietjie van 'n grap geword omdat dit soos 'n reuse spermatosoön lyk.
Beurtkrag bo-aan Ramaphosa se lys vir praatjies met China
Suid-Afrika se energiekrisis sal na verwagting bo-aan die agenda wees wanneer Chinese president Xi Jinping vandag met president Cyril Ramaphosa vergader.
Richardson nou planeet se vinnigste vrou
Die Amerikaanse naelloper Sha’Carri Richardson is die nuwe kaatjie van die naelloopbaan.
Braaihoender bepaal die wenner
Zimbabwe se regerende party, Zanu-PF, gebruik hoender en skyfies om kiesers te wen voor Woensdag se algemene verkiesing.
Kaapse dames haal uit vir onafhanklikheid
Meer as 40 vroue uit Kaapse gemeenskappe het gewys hulle kan doen wat tradisioneel as manswerk beskou word en het hulle ‘Women in Plumbing’ kwalifikasie vermag.













