eskommando

Reën help Proteas tot in Wêreldbeker

0
Vir ’n slag was die reën Dinsdag aan die Proteas se kant, toe ’n wedstryd tussen Ierland en Bangladesh in Chelmsford nie voltooi kon word nie. Dit het beteken dat Suid-Afrika regstreeks deurdring tot die Wêreldbeker-eindreeks in Indië later vanjaar.

Slinkse makoti laat gesin haweloos

0
Na die dood van haar man het ‘n skelm bruid haar skoonmense se huis reg onder hul neuse verkoop.

KZN hervat muur-bou op Mosambiekse grens

0
KwaZulu-Natal se regering het R271 miljoen opsy gesit vir ’n 8km-lange muur tussen Manguzi en Mosambiek om misdadigers uit te hou.

Helde-ontvangs vir Mcinga!

0
“Ngena Noah” se skepper is deur ‘n skare aanhangers ontvang met sy terugkeer huis toe, nadat hy die Liedjie van die Jaar-prys gewen het.

Trump skuldig aan seksuele aanranding in kleedkamer

0
Donald Trump – die man wat voor sy verkiesing as president gespog het dat hy vroue onsedelik bevoel – is Dinsdag in ’n Amerikaanse hof aan seksuele aanranding skuldig bevind.

Ons veg deur Fase 6 – maar dié las kon eintlik baie ligter wees

0
Beurtkrag is twee vir die prys van een hierdie week! Ons kon op Fase 3 gesit het maar nee, die gawe mense by Eskom het ons afgestamp Fase 6 toe. Hiermee die verduideliking.

Voormalige Banyana-ster word Safa se eerste vroulike leier

0
Lydia Monyepao is aangewys as die maatskappy se HUB.

Rekordbreker Wildschutt: ‘Die beste lê nog voor’

0
Die Suid-Afrikaanse atleet Adriaan Wildschutt is 'n man met ‘n plan, wat glo dat wat hy tans vermag maar net die begin is van beter dinge.

Godfather van KI besorg oor ’n aanbod wat jy nie kan weier nie

0
“Dit is moeilik om the sien hoe jy kan keer dat mense met bose bedoelings dit vir bose doeleindes gebruik,” waarsku Geoffrey Hinton.

Vrou oorleef vyf dae in woestyn – op wyn!

0
En sy is nie eens ’n drinker nie!
Gizzu
Menu