Uncategorised

Sangoma-leerder met doktersdroom kry wind van voor op skool

0
Om beide mediese dokter en sangoma te wil wees is inderdaad ‘n ongewone kombinasie.

BRAWE WAG SKIET DRIE BOEWE PLAT OM KAPING TE VOORKOM

0
‘n Heldhaftige veiligheidswag het Dinsdag drie gewapende aanvallers geskiet om ‘n vroulike motoris te red van kaping en roof in Linbro Park, noord van Johannesburg.

Pensioenaris met dood gedreig deur besete bestuurder

0
David Chauke word nou al maande lank deur 'n taxibestuurder geboelie en geslaan – en  nou vrees hy vir sy lewe.

SA20 stuur af op skitter-einde op die Hoëveld

0
Die Hoëveld is ’n gepaste toneel vir ’n sprankelende einde aan die eerste SA20 kriekettoernooi, met die spanne van Pretoria en Johannesburg bo aan op die puntelys.

Land hou asem op vir staatsrede

0
Knellende armoede, korrupsie wat buite beheer is, en die energiekrisis is die vernaamste probleme wat President Cyril Ramaphosa Donderdag in sy staatsrede moet aanspreek.

Teleurstelling toe net ses uit 5 000 hulle beloofde aktes kry

0
Na ses lang jare kry inwoners van NU 29 in Motherwell, Gqeberha, volle besitreg van hulle HOP-huise. Die Nelson Mandela Munisipaliteit het Dinsdag helaas net ses van die 5 000 betrokke aktes vir die oorhandigingseremonie gereed gehad. 

Onderwyser vas ná moord op karwagte

0
Vier karwagte wat daarvan verdink is dat hulle buite ’n kroeg kopligte van karre af steel, is ontvoer, in ’n kar se kattebak geboender en na ’n oop veld geneem waar hulle deur vyf mans gemartel is.

Hou moordverdagtes agter tralies, eis leerders

0
Leerders oraloor Gauteng sê hule gaan nie ’n voet in die skool sit voordat die verdagte in die moord op Shaun Mphela e borgaansoek geweier word nie.

Oubok, 85, wil gesin begin met sy 24-jarige groenblaartjie

0
Toe Miracle Pogue, 24, die eerste keer in 2019 vir 85-jarige Charles raakgekyk het in 'n wassery in Mississippi, was dit liefde met eerste oogopslag.

Reuse aardbewing ruk Turkye en Sirië aan flarde

0
‘n Reusagtige aardbewing van 7.8 op die Richterskaal het Turkye en Sirië gisteroggend getref, en tot dusver die lewens geëis van meer as 2,300 mense.