Oscar Pistorius wil kerk toe
Hy wil sy tyd op die kerkbanke laat tel as gemeenskapsdiensure.
In Khayelitsha benodig selfs die toilette beskerming
'n Plaaslike inwoner beweer afpersers eis R50,000 per maand.
Oppenheimer-fliek maak skoonskip by Golden Globes
Christopher Nolan se ‘Oppenheimer’ was die grootste wenner by vanjaar se Golden Globes.
Oos-Kaapse feestyd deurspek met tragedie
Die feesseisoen in die Oos-Kaap is gekenmerk deur hartseer pleks van die lang verwagte Desember-vieringe.
WEN ‘n GIZZU BATTERY ter waarde van R4,999
Maak dit 'n voorspoedige 2024 met die kans om 'n Gizzu battery te wen.
Kaapse verdagtes gevang vir verkoop van gevaarlike drank
Nadat inwoners van Khayetlisha berig het dat hulle sedert Nuwejaar aan 'n dodelike babelaas ly, is twee verdagtes in hegtenis geneem vir die vervaardiging en verkoop van alkohol sonder 'n lisensie.
Talle vliegtuie se vlerke geknip na venster mid-vlug uitbars
Beleef die skrikwekkende beeldmateriaal van binne Alaska-vlug 1282 nadat een van die vliegtuig se vensters in die middel van die vlug uitgesuig is.
Nadal onttrek van Australiese Ope
Die Spanjaard bly positief ondanks nog 'n terugslag enkele dae nadat hy teruggekeer het van 'n jaar op die kantlyn.
Onwettige rivierkruisings plaas immigrasie in verkiesingskollig
Die Patriotiese Alliansie doen nie-amptelike grensbeheer en jaag Zimbabwiërs weg wat die Limpoporivier probeer oorsteek.
Amerikaanse klong word eerste ooit om Tetris te klop
Miljoene het al probeer, maar slegs die 13-jarige Willis Gibson kon die klassieke videospeletjie se legendariese "doodskerm" bereik.













