Speel Scrolla se ESKOMMANDO-speletjie vir jou kans om ‘n Gizzu-battery ter waarde van R4,999 te wen.
Die reëls is eenvoudig.
* Druk ‘Play’ en help die president om die ligte aan te hou deur oor geboue te spring.
* Versamel geel sonne en vermy die rooi krag se uitskop!
* As jy die groen Gizzu-battery kry, kan jy inskryf vir die prystrekking sodra jy klaar gespeel is.
* Wanneer jou speletjie verby is, tik ‘Win a Battery’ en vul die vorm in met jou naam en selfoonnommer. Ons sal die res doen.
Dis al!
Die wenner, wat lukraak getrek word, sal ‘n Gizzu GPS300 Draagbare Kragstasie (kleinhandelsprys: R4,999) ontvang.
Twee van die wenners van die vorige trekking was Evelyn Mdekazi en Mzingisi Joseph.