Deur Everson Luhanga
Menere, as julle bietjie lyflike aksie soek maar niks lus is vir luukse etes of geskenke aankoop nie, is daar nou ‘n ander uitkoms.
‘n Kunsmatige vrou wat enige plek, enige tyd, perkeloos sal tlof tlof.
Geen meer gebroke harte nie. Niks van daai ‘liefie, ons moet praat’ praatjies nie.
Geen maandelikse sakgeld nie. Geen eindelose wag om jou drange te bevredig nie.
Nooit weer dunked wings of ice tropez nie.
Geen kwetsende geklets na seks – soos “jy’s ‘n two-minute noodle” of “ou, jy’s te groot” of “te klein” – nie.
Jy blaas haar eenvoudig af en sit haar terug in die kas as jy klaar is met haar.
Jy kan dan uitsien na ‘n lang en gelukkig lewe.
Behalwe, sy gaan nie kook as jy honger is nie.
Wat nog te sê as jy geselskap soek – iemand wil hê om saam mee te lag en te praat?
En kan rondbons binne ‘n plastiekskede ooit kompeteer met die hemelse gevoel van ‘n regte vrou?
Een ou sien al hierdie oorwegings as bog en beweer die toekoms is hier.
“As skoonmaak en kosmaak die enigste probleme met hierdie pop is, sal ek mense aanstel om daai werk te doen. Ek kry een!”
Dis ‘n hartseer waarheid dat die vraag op meeste mans se lippe is: Waar kan ek een van hierdie poppe bekom?
Maar ko’s kyk hoe hulle voel wanneer vroue hul eie opblaaspoppe begin eis.
Op die foto hierbo: Hierdie sekspop is te koop