eskommando

Samaritane voed 800 oues van dae

0
Oumense in Lusikisiki en Flagstaff in die Oos-Kaap was verheug toe ’n groep barmhartiges by die poskantoor aan hulle begin kos uitdeel.

Wrede boelies teister agtjarige oor haar voorkoms

0
’n Hartverskeurende boelie-insident het gemaak dat ’n agtjarige leerling nie meer wou skool  toe gaan nie.

Max is baas, maar Merc is terug

0
Max Verstappen se sege in die Spaanse Grand Prix Sondag beteken Red Bull het elk van die sewe F1 wedrenne vanjaar gewen, maar die groot nuus is dat Mercedes terug is met mening – en twee podiumplekke.

John Steenhuisen is weer uit pas

0
Wie sou kon droom dat Dr Pieter Groenewald, leier van die FF-plus, ’n meer konstruktiewe benadering vir Suid-Afrika sou aanbied as die DA se leier, John Steenhuisen?

Leerders pak boelie-bul by die horings

0
Laerskool Isikhokelo in die woelige Khayelitsha-township in Kaapstad het as platform vir 'n belangrike boodskap gedien, toe leerders aangemoedig is om hul stilte te verbreek wanneer hulle mishandeling en afknouery moet verduur.

Beyoncé vermis in Malawi

0
Beyoncé het in Malawi verdwyn. 

“Sny en blaas my… droog asseblief”

0
Die Bikini Barber-haarkapper in Langebaan is nou aan’t stoom opbou – maar dit lyk of ‘n groot herrie in dié Weskusdorpie gaan losbars.

Verdagde vrugbaarheidsdok se vlerke geknip

0
Dr Morris Wortman, 'n prominente en omstrede vrugbaarheidsdokter van New York, het sy lewe in 'n vliegtuigongeluk verloor.

Curriebeker g’n tweedeklas nie

0
SPORTKEUR: Die Curriebeker klink dalk bietjie vaal teen die Verenigde Rugbykampioenskap (en sokker se FA Cup) maar moenie glo nie. ’n Hele paar spanne kan nog wen, en binnekort word daar ’n Springbokspan gekies.

Magashule op dun Ace

0
Ace Magashule het sewe dae om sy optrede te verduidelik. Anders moet hy vir hom ’n nuwe politieke tuiste soek.
Gizzu
Menu