Kyalami F1 droom in skerwe oor SA-Rusland bande
Pogings om die Suid-Afrikaanse Grand Prix by Kyalami te laat herleef, is laat vaar weens die land se verhouding met Rusland.
SA bofbalheld gaan groot in Amerika
Die Suid-Afrikaanse bofbalsensasie Tayler Scott, wat vanjaar sy debuut by die Los Angeles Dodgers gemaak het, is die eerste gooier uit Mzanzi wat in Major League Baseball speel.
Ontmoet Kalk Bay se geliefde buskers
Vanessa Solomons is gek daarna om te busk, veral ou goed van The Beatles en Simon and Garfunkel, maar sou graag iets meer stabiel wou hê soos optredes in ’n restaurant.
Rower kies Nintendo Duck Hunt-pistool
’n Man is in hegtenis geneem nadat hy ’n winkel beroof het met ’n “wapen” wat vir videospeletjies gebruik word.
Ondersoekbeampte in Bestersaak neem sy eie lewe
’n Polisiespeurder wat die Thabo Bester-saak ondersoek het, het na verneem word selfdood gepleeg.
Alcaraz stuur op sappige botsing met Djokovic af
Carlos Alcaraz en Novak Djokovic mik na ’n groot kragmeting in die halfeindronde van die Franse Ope op Roland Garros.
Vroue beleef ’n Pinocchio-walvisoomblik
Twee kajakkers in Kalifornië het kortstondig verstaan hoe arme Pinocchio moes gevoel het nadat hy deur ’n walvis opgeslurp is.
Brandende vragmotor lek diesel in Suid-Kaapse bergpas
Verkeer is herlei en daar was ‘n risiko van besoedeling van natuurlike waterbronne toe diesel uit 'n brandende vragmotor gelek het ná 'n ongeluk in Robinsonpas vroeg Sondagoggend.