KYK: Metropolisie word uit Gqeberha-buurt verjaag
Die toepassing van stadsverordeninge kan 'n gevaarlike saak wees.
Selfs spinnekopkêrels is inhalig met uiteet
Spinnekoppemannetjies in Suid-Amerika is vol truuks wanneer dit by die dames kom.
Is Gcaleka ons volgende openbare beskermer?
Kholeka Gcaleka kan Suid-Afrika se volgende OB wees.
Is papierstrooie ook nie die antwoord nie?
Papierstrooitjies is miskien beter vir die planeet, maar moontlik nie so goed vir ons liggame nie.
Sondes van die vleis
Die polisie in Alexandra-township in Joburg het Dinsdag drie vragmotors vol vleis teruggekry wat in Springs gekaap is.
Wriemelende wurm uit vrou se brein verwyder
Vir die eerste keer ooit is 'n lewende parasiet wat gewoonlik in slange voorkom, chirurgies uit 'n menslike brein gesny.
Nandipha beweer Bester het haar ontvoer
Volgens Dr Nandipha Magudumana het Thabo Bester haar gedwing om saam met hom uit Suid-Afrika te vlug.
Jy kort ‘n groter boot, boet
Andy Capostagno wonder hoe dit vir die Kiwis gevoel het toe sewe Bok-voorspelers, vars en fleurig soos Afrikanerjies, van die bankie af veld-op gemars het laas Vrydag.